Waar die brakvygies blom

  • 0

Agter rooikoperduine
waar brakvygies purper blom;
lek ék Erebus my wonde
terwyl ʼn nuwe dag triomfantlik
uit die aarde se uterus
in ʼn oranjerooi songloed verskyn.

*Erebus – Griekse mitologie; God van duisternis, seun van Chaos

Lees ook

Die vlindereffek

Le quattro stagioni

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top