Kontak met Katinka

  • 0

Ek skryf fiksie sowel as kinderboeke vir jong volwassenes. Ek wil graag hê dat Katinka Heyns my manuskripte lees. Ek het vroeër my kontak met haar verloor. Ek is dringend op soek na haar e-posadres.

Lorraine M Fourie

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top