Kommentaar

Skoolnotas: letterkunde-begrippe

Pieta van Deventer 2020-02-03 Dit was nou regtig 'n plesier om te lees en te leer. Het al verskeie jare die digbundel Apostroof van Fanie Olivier in my besit, maar het skandelik genoeg nog nooit die moeite gedoen om uit te vind wat die titel beteken nie. Nou weet ek dit ook. En pas d

Sy dans

Carma Shaw 2020-02-03 Goeie skryfwerk, Charleine.

De Aar: Boekwinkels | Book shops

lizette Newton 2020-02-03 Goeie dag, Ek is 'n nuwe skrywer en wil graag my boek bekend stel aan julle. Die eerste druk is na die drukkers en ek wil solank boekwinkels kry wat van my boeke sal aankoop. Kan julle my asb in die regte rigting help.

Top 15 kortverhale van 2013 op LitNet

Kate 2020-02-02 Ek ook! Maar baie uitgewers soek nie kortverhaalbundels nie. Tog is kortkuns wêreldwyd in aanvraag.

Boer soek 'n vrou: 'n Onderhoud met die geheimsinnige Boer Theunis

Tracy Tense 2020-02-02 Hi Theunis, jy's 'n wonderlike en lieflike man. Ons paadjies sal definitief kruis. Ek hou van jou. 🥰🥰🥰

Willem Anker, Red Dog en Vrye Weekblad

Henning Janse van Vuuren 2020-02-02 “Tersyde: Daar is ’n ongeskrewe reël in die uitgewersbedryf dat ons nie mededingers se boeke in die media bespreek of resenseer nie. Deur dit wel te doen, ondermyn Steinmair haar eie reputasie en geloofwaardigheid. Vrye Weekblad sal op sy beurt moet

Skrywersonderhoud: Nataniël oor kunstenaarskap en Kyk na my

Lynne Eksteen 2020-02-02 Nataniël is one of the most talented people I have ever encountered. I have never had the privilege to attend any of his live shows. However, I read everything that he publishes and I am always left thinking about what he has said for days and then looki

’n Onderhoud met Zalman Davis, die jongste uitgewer in die land

Sybil Fourie 2020-02-02 Zalman, my beste wense en gebede vir jou sukses, nou en in die toekoms. Mag die Heer jou seën met die keur van Sy seëninge! Groete uit Reivilo. 🙏

Gelyke Kanse en die Konstitusionele Hof-beslissing: uit 'n US-tolk se perspektief

Tap du Plessis 2020-02-02 Goed en wel, maar die werklikheid bewys anders: Tuks het akkommoderend opgetree en is verengels, Kovsies is verengels, RAU is verengels, Puk het hoe lank nog? Kyk wat gebeur op skoolvlak - dieselfde. Ipv skole bou, lw waarvoor begroot is, moet Afrikaan

Aan Jaco – die gees en siel

V 2020-02-02 Sjoe! Ek het per ongeluk op hierdie stukkie leesstof afgekom in my soeke na siel, gees en liggaam om my eie verhouding met die Here te verbeter. Maar die kommentaar aan die einde van die stuk het nou sommer emosies gelok van wie is nou die fariseërs in h

Die mentaliteit van die verslaandes

Kerneels 2020-02-02 Mooi so! Ons is trots op ons taal!

Die mentaliteit van die verslaandes

Flip 2020-02-02 Ek stem met een van hierdie argumente nie saam nie: Vaktaal. Die Empire het ons gebring tot waar ons is, maar dit kan nie verander word nie. 'Engels' en 'oorheers' word vier keer saam gebruik, maar Engels (en Frans, en seker Chinees) is die lingua

Resensie: Kammaland deur Annelie Botes

Elnari Dreyer 2020-02-02 Gaan dit beslis lees!

Mans in magsposisies en hul "komplekse nalatenskap"

R van Druten 2020-02-02 Strangely sportsmen of note don't seem to realize how their fall from grace can and often does come in a nanosecond. Regardless of their available funds to fight off all the collateral damage their reputations come crashing down. Oscar P and OJ are perfe

Nou in die verlede: Gedenk Auschwitz, Frans Fischer en Ferdinand aus der Fünten

Fia van Schaik, Nederland 2020-02-01 Lees Clarissa Jacobi se boek Een echte Kavalsky. Een Joodse vrouw op de kraamafdeling van een Kaaps hospitaal. De oorlog is in 1968 nog springlevend. Dick Bruna D/1968/0939/190. Voor mij een mooi boek, dank je Clarissa.

Skoolnotas: Afrikaans (taalkunde)

Gerna Meyer 2020-02-01 Baie dankie vir al jou moeite om dit vir ons toekomstige Gr 12-leerders makliker te maak. Waardeer dit opreg🤗

Wil Anker dan Acker wees?

Ulric Huber 2020-02-01 Dit is verstommend wat alles moontlik is wanneer jy in Afikaans skryf, dalk baie meer as wanneer jy in groot tale soos Engels, Frans, Duits of Spaans sou skryf. In Afrikaanse regsgeskrifte gebeur dit soms dat knip-en-plakkers versuim om die anderstalige b

Die mentaliteit van die verslaandes

Jan 2020-02-01 Baie waarheid in dit wat jy sê. Netjies gedoen.

Willem Anker, Red Dog en Vrye Weekblad

Mary Sadler 2020-02-01 Ek reken ’n skrywer/vertaler/uitgewer behoort nie te reageer op resensies nie. As hulle nie daarvan hou nie, laat dit stil-stil in die doofpot verdwyn eerder as om voortgesette publisiteit daaraan te gee. Hierdie geredekawel doen niemand goed nie en laa

Buysdorp, Red Dog en ’n besinning oor die geskiedenis

Jo Prins 2020-02-01 Lekker stuk, Hans!

Persvrystelling: Kortlys van LAPA se jeugromankompetisie bekend

Anna-mare Rogers 2020-02-01 Baie geluk aan die top tien, sterkte vir elkeen.

Persverklaring: inskrywings vir kykNET se nuwe realiteitsprogram is nou oop

Pierre van Jaarsveld 2020-02-01 Klink na ’n lekker uitdaging. Lekker afleiding van die stad. Klink ook na pret.

Willem Anker, Red Dog en Vrye Weekblad

Johannes Le Roux 2020-02-01 Om enige patrone te kan herken, verg verskeie onafhanklike waarnemings. Variasie rondom gebeurtenisse beteken dat ’n mens nie sommer ’n patroon kan raaksien met een of twee waarnemings nie. Maar ek kan myself nie help om hier my opinie te lig nie. Ek

“Coulomb’s Law” by Leeroy Vermaak

Lenieblou 2020-02-01 Dancing in your fire.

Matriekvraestelle: Wiskunde (2018)

Nicolette 2020-02-01 Thanx.

Skoolnotas: Afrikaans-taalbegrippe

Bridgette Klein 2020-01-31 Uitstekend, baie dankie.

Die mentaliteit van die verslaandes

Hans Pienaar 2020-01-31 Om Engels baas te raak, is noodsaaklik in vandag se wêreld. Maar om in ’n veeltalige land soos SA alles in Engels te wil doen, is ’n politieke besluit, waarmee jy jou by die Donald Trumps en Boris Johnsons van die wêreld skaar. Hierdie here plaas me

Buysdorp, Red Dog en ’n besinning oor die geskiedenis

Hans Pienaar 2020-01-31 Ekskuus? Is jou kommentaar by die regte stuk, Mnr/Me Stuiwer?

Persverklaring: inskrywings vir kykNET se nuwe realiteitsprogram is nou oop

Yvonne 2020-01-31 Hierdie is 'n uitdaging wat ek wil deel van wees. Dit kan groot pret wees en uitdagings hou jou op die punte van jou tone.

Mans in magsposisies en hul "komplekse nalatenskap"

Francois Verster 2020-01-31 Die pen(is) skerper as die swaard. Van lemme/messe gepraat, objektiwiteit en gebalanseerde perspektiewe is deesdae belangriker as ooit, gewewe die invloed van die elektroniese Hermesse soos Whatsapp en Facebook. Veral veralgemenings sny soos warm messe de

Die mentaliteit van die verslaandes

Jennie 2020-01-31 Maak die hele Afrika Afrikaans!

’n Onderhoud met Zalman Davis, die jongste uitgewer in die land

Elsabe de Beer 2020-01-31 Puik rubriek. Baie, baie geluk Zalman!

Willem Anker, Red Dog en Vrye Weekblad

Marga Stoffer 2020-01-31 In my reaksie hierbo (op 29 Januarie) noem ek dat ek (as uitgewersbestuurder van NB-Uitgewers) aan Vrye Weekblad geskryf het. Ek het verwag dat hulle my brief sou plaas, maar kon dit nie opspoor in vandag se uitgawe nie. Ek plaas dit dus onveranderd hier:

Ontgroening: Territoriale aggressie

Angus 2020-01-31 Susara, Ek het vergeet om by te voeg: ek glo ook nie die inwoners sal iemand byt, as hulle by Orania afdraai nie.

Ontgroening: Territoriale aggressie

Angus 2020-01-31 Susara, jy sal my asseblief moet reghelp, want ek verstaan nie jou reaksie op my skrywe nie. My opmerking dat mense mekaar behoort te groet as hulle by mekaar verby loop, is vir jou 'n bewys dat ek bogenoemde artikel nie verstaan nie. Hoe kry jy die klo

Red Dog en die illusie van skande

Henning Janse van Vuuren 2020-01-31 Oom mag nie sê nie, maar hier is vir jou ʼn lekkerluisterliedjie. https://www.youtube.com/watch?v=s10ldVRHRSw

FMR-resensie: Toy van Carnarvon deur Stephen le Roux

Elizabeth Keenan 2020-01-31 'n Moet lees boek... Vol inspirasie! Oomblikke van pret, hartseer, lag, huil, stout wees, romanse en nog meer. Ek hoop daar gaan nog een wees!

FMR-resensie: Toy van Carnarvon deur Stephen le Roux

Cliff Smuts 2020-01-31 Hierdie boek raak jou hart... In Toy van Carnarvon vertel die skrywer van sy skooljare as arm kind van ’n spoorwegwerker en roep hy die swaarkry en allerhande komiese insidente, kwajongstreke, avonture en onnutsighede op waardeur hy ervaring opgedoen h

Om Oom te wees (al is ek nie jou oom nie)

Henning Janse van Vuuren 2020-01-31 In my hartroerende memoires (die dikste boek ooit in Afrikaans) sal ek dit só onthou: Vir baie Afrikaners lê daar steeds veiligheid in verkramptheid. Toe my dogter later gebore is, is sy van kleins af vertrou om te jy-en-jou. Só anders as wat ons gr
Top