Die mooiste ...

  • 0

bloeisel2

 

 

 

 

 

 

 

Dit is die maand Oktober!

   Ek dink die meeste mense  vier

Vir ewig in die hemel

   Oktobermaand soos hier!

Wat wens jy meer as blomme,

   as helder dag en nag?

Wat kan jy beter, mooier

   of heerliker verwag?

 

(uit Oktobermaand, CL Leipoldt)

 

Die hange van die berg is soet met jong gras;

ek sien bo deur die blou dennebos hoe breek

die helder brander van die eikegroen en slaan

bo teen die hoogste kranse vas; en in die aand,

hoe roep die reënvoël daar:

 

(uit Oktober, WEG Louw)

 

Oktober-groetnis

 Raed-na-Gael.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top