SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Touka

oester SêNet-briewe 2020-03-01

"Met die insit van die kadawer in die lyksak by die yskas het Touka voor hulle hom toegemaak het oë oopgemaak en vir die omstanders gevra: 'Waar gaan julle nou met my heen?'" 

Aardverwarming en klimaatsverandering

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2020-02-03

"Wat moet die mensdom eintlik doen? Verminder en beperk homself tot ’n ewewig wat die natuur kan dra, dan sal daar genoegsame natuurlike hulpbronne vir almal behoue bly, en die aarde kan sy asem terugkry."

Om Oom te wees (al is ek nie jou oom nie)

Henning Janse van Vuuren SêNet-briewe 2020-01-27

"Nóú, in my winterjare, kyk ek nostalgies oor my skouer en pieker ’n paar punte van wees en Afrikanerwees – net vir ingeval ’n ou eendag verslag aan die ou Skepper moet doen."

Eskom se eis vir prestasiebonus: toppunt van vermetelheid

FC Boot SêNet-briewe 2020-01-20

"Eskom is in die moeilikheid. Sy skuldlas is enorm."

Fluit-fluit agteruit

Henning Janse van Vuuren SêNet-briewe 2020-01-20

"In my fantasie leef ons op ’n aarde met so miljard mense."

Kontak met Katinka

Lorraine Fourie SêNet-briewe 2020-01-19

“Ek wil graag hê dat Katinka Heyns my manuskripte lees.”

Studienotas vir Sabbatsreis?

Marelize Barnard SêNet-briewe 2020-01-13

“Ek het gewonder of daar dalk enige studienotas of aantekeninge vir hiedie boek beskikbaar is?”

Die Planus van Dinge en Goeters

Henning Janse van Vuuren SêNet-briewe 2020-01-12

“Ai Judas, julle het die Afrikaner-elite, -politici en -akademici darem al te maklik ʼn mielie gerol.”

Nello en Patrasche: my gedagtes rondom Herman Meulemans se artikel

Dingie van Rensburg SêNet-briewe 2020-01-02

"Dankie, Herman Meulemans, my Antwerpse vriend oor baie dekades, vir jou insiggewende en beeldryke resensie."

Uittreksel uit "Wanneer dit reën op Rietfontein" deur EN Marais

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2019-12-23

"Wanneer die wolke, swart en swaar belaai
In voue oor die berge pak en swaai ..."

Kersfees: Jode, Christene en aardverwarming

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-12-23

"Wanneer is daar ’n fees vir oorwinning oor die droogte?" 

Mag, ons gifappeltjie

Tani du Toit SêNet-briewe 2019-12-15

“Die probleem met Suid-Afrika is dat almal weet hoe korrup die regering is, maar daar is nie sterk genoeg kompetisie om hulle verantwoordelik te hou nie.”

Private rook en besit van dagga versus handel met dagga?

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-12-09

"Liberale veroorsaak chaos en gooi grense omver, sonder om te verduidelik wat in praktyk moet gebeur." 

Godsdiens vir ateïste

Angus Bester SêNet-briewe 2019-12-09

"Al my geld is op religie om nicegeit die wêreld oor te versprei."

Goed of sleg?

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2019-12-09

"Wat sê jy?"

Skemerkelkies by ’n konvokasie

Henning Janse van Vuuren SêNet-briewe 2019-12-02

"I need stationary."

Navraag oor dagga

Tiens SêNet-briewe 2019-12-01

“Is ek reg met my interpretasie of nie?”

Swart Vrydag

Raed-na-Gael SêNet-briewe 2019-12-01

“Die materialisme moet seker ook maar ’n dag hê. Daar is mos vir elke dag van die jaar ’n dag vir iets, maar Swart Vrydag?”

Die vierde industriële rewolusie

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-11-25

"Êrens het Suid-Afrika die bus verpas vir die vierde industriële rewolusie."

Jedi, Skynet of Projek Maven? En wat van Skybot?

Hans Richardt SêNet-briewe 2019-11-18

"Skybot was die Russiese ruimtevaarder wat na ISS (internasionale ruimtestasie)  gevlieg het en daar gewerk het, om nuwe tipe vuurpyllanseerders te toets."

Top