Poësie
Lees nuwe gedigte deur bekende en ontluikende digters. Plasing is onderhewig aan keuring. Stuur jou voorlegging vir keuring aan Chris Brunette by litnetskryfwerk@gmail.com.
Slegs oorspronklike skryfwerk, wat nog nie voorheen in druk of op enige sosiale media platform verskyn het nie, sal oorweeg word.
Read poetry by established and emerging poets. Publication is subject to a selection process. Submissions can be sent to Chris Brunette at litnetskryfwerk@gmail.com.
Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
Vorige tye
2020-01-14“die ou-ou foto se vreugde is nou verby
Die glimlagte en vreemdheid van hul
sorgloosheid”
Lewensles
2020-01-13“My hart, gespeen langs die skuins kliphange
Vrugbare vallei bedek met gehekelde lappieskombers”
Kastele
2020-01-08“In my eie kasteel was ek verdwaal
maar in my gange se spieëls het jy my herhaal”
Afritaal
2020-01-08“Jy was soos ’n tweede vrou weggegooi
Gebruik vir ons plesier en uitgespoeg, moeg vir jou”
Die brandende hoed
2019-12-18“steek jou hand in die brandende hoed
die siel is heel, die liggaam bly gebreek”