LAPA Uitgewersportaal

LAPA is daarop gerig om in die leesbehoeftes van die Afrikaanse gesin te voorsien. Kwaliteit, waarde vir geld en verskeidenheid is vir ons ononderhandelbaar.
 

Persvrystelling: Kortlys van LAPA se jeugromankompetisie bekend

LitNet LAPA Uitgewersportaal 2020-01-29

LAPA Uitgewers bied elke tweede jaar ʼn jeugromankompetisie aan. Hierdie gewilde kompetisie trek met elke rondte groot name. Hier is vanjaar se finaliste.

Resensie: Klaskamer deur Vita du Preez

Riette Rust Resensies 2020-01-24

"Vita du Preez verdien lof vir haar waagmoed om die BDSM-tema (in Afrikaans) te takel. As die Fifty Shades-reeks wel vir jou boeiend was, skaf gerus Klaskamer aan."

Resensie: Blinde gode deur Dibi Breytenbach

Org Potgieter Resensies 2020-01-07

"Breytenbach het haar reeds as een van die land se beste krimiskrywers gevestig en bou in Blinde Gode voort op haar reputasie."

Kantelpunt deur Sophia Kapp: ’n FMR-resensie

Alet Mihalik Resensies 2019-12-23

"Kantelpunt is nie net prikkelende leesstof vir die denkende vrou nie; dit is ook die ideale geskenk vir elke man wat tot nou toe gedink het dat hy reeds alles het."

Die ses weke van Thomas en Ella deur Zelda Bezuidenhout: ’n jong leser se indrukke

Karla Sandrock Jong lesers 2019-12-23

"Want watter Afrikaanse boeke lees jy as jy alreeds al die Saartjie-boeke, al die Maasdorpe en al die Stalmaats gelees het? Hier is jou antwoord: Die ses weke van Thomas en Ella."

’n Kat se kans en Elke hond kry sy dag: ’n leser se indrukke

Anke Theron Lesersindrukke 2019-12-19

"Dié twee boeke is beslis ʼn aanwins vir enige boekrak, tuis, by die skool of die biblioteek. Veral op die lang reise tydens die skoolvakansie. Kinders kan hope interessante dinge leer oor honde en katte."

Draakasem deur Jaco Jacobs: ’n lesersindruk

Anke Theron Lesersindrukke 2019-12-19

"Hierdie eenvoudige verhaal is pragtig geïllustreer en die drake lyk indrukwekkend. Beslis ’n goeie opsie vir die Kerskous."

Persverklaring: Cecilia Britz sterf

LAPA Uitgewers In memoriam 2019-12-18

"Cecilia Britz was bekend vir haar enorme bydrae tot ontspanningsfiksie in Afrikaans."

Nuut by LAPA: Desember 2019

LitNet LAPA Uitgewersportaal 2019-12-12

Kyk hier na 'n paar splinternuwe boeke wat hierdie Desember by LAPA Uitgewers beskikbaar is. Net betyds vir jou kerskous!

Lesersindruk: Vegters deur Lucia Prinsloo

Louise Viljoen Lesersindrukke 2019-11-13

"Dit bied ’n leeservaring wat die leser se emosies deur ’n vleismeultjie jaag en jou laat voel dat jy sélf ook deur ’n oorlog is..."

’n Aand van bewaring | An evening of conservation

LAPA Uitgewers LAPA Uitgewersportaal 2019-11-08

LAPA vier bewaring en almal is welkom. 

Nuut by LAPA: November 2019

LAPA Uitgewers LAPA Uitgewersportaal 2019-11-06

Kyk bietjie na die splinternuwe boeke wat hierdie November by LAPA Uitgewers beskikbaar is.

Persversklaring: LAPA op straat weens korrupsie

LAPA Uitgewers LAPA Uitgewersportaal 2019-11-06

Binnekort gaan lede van LAPA Uitgewers se bemarkingspan op straat wees, weens korrupsie.

Persverklaring: leesaflos in skole

LitNet ATKV-Portaal 2019-10-17

Die ATKV en WOW begin in November met ’n leesaflos saam met LAPA Uitgewers en ’n privaat borg.

Skrywersonderhoud: Jan Vermeulen praat oor sy boek Oopmond

Naomi Meyer, Jan Vermeulen Skrywersonderhoude 2019-10-10

"Vir my gaan dit dus nie in die eerste plek om te skryf oor die issues van jongmense of die issues van volwassenes nie. Dit gaan vir my oor hoe jongmense en/of volwassenes die vraagstukke van die lewe beleef en hanteer."

Resensie: Sypaadjie deur Alma Rossouw

Maryke Roberts Resensies 2019-10-08

"Dis lekker ligte vermaak ..."

Boekbekendstelling: ’n Redelike hoeveelheid moeilikheid deur André Krüger

LitNet LAPA Uitgewersportaal 2019-10-04

Die bekendstelling van ’n Redelike hoeveelheid moeilikheid deur André Krüger vind op Dinsdag 8 Oktober 2019 om 18:00 vir 18:30 by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in Pretoria plaas. 

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers in Oktober

LAPA Uitgewers LAPA Uitgewersportaal 2019-10-03

Lees hier watter opwindende nuwe boeke in Oktober by LAPA verskyn. 

Nuwe boeke in September by LAPA

LAPA Uitgewers LAPA Uitgewersportaal 2019-09-18

September het ’n dik pak boeke om deur te werk! LAPA is geweldig trots hierop. Kyk veral na die sterk vrouestemme!

Seks, leuens en die internet deur Erla-Mari Diedericks: ’n resensie  

Riette Rust Resensies 2019-09-14

"Die memoire behoort byval te vind by almal wat hul horisonne wil verbreed. Vroue, veral dié met lewenservaring, sal met Diedericks kan identifiseer. Mans kan meer oor die alfavrou uitvind."

Top