Skoolnotas: letterkunde-begrippe
2020-01-29Suné Williams, ’n graad 12-leerder, deel haar opsommings van algemene Afrikaans letterkunde-begrippe.
Skoolnotas: Afrikaans (taalkunde)
2020-01-29Suné Williams, ’n graad 12-leerder, deel haar opsommings oor Afrikaans taalkunde.
Skoolnotas: Afrikaans-taalbegrippe
2020-01-28Suné Williams, ’n graad 12-leerder, deel haar opsommings van algemene Afrikaans-taalbegrippe.
Algebraïese en transendentale getalle
2020-01-15"Hierdie artikel gaan in werklikheid oor vier transendentale getalle en hoe hierdie gedagtes almal saam in een verstommend eenvoudige vergelyking saamgevoeg word."
Verstaan die struktuur van wiskunde
2019-11-18Is jy ’n onderwyser of ’n leerder wat dors na kennis? Pieta van Deventer bied vir enigeen met 'n passie vir syfers ’n inleiding tot die basiese struktuur van wiskunde en hoe dit tot verdere klassifikasies en oplossings van wiskundige probleme kan lei.
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 6, November)
2019-11-15Is jy in graad ses en het jy nodig om wiskunde te hersien? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum, wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, gratis hier af.
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 7, November)
2019-11-14Is jy in graad sewe en besig om voor te berei vir jou Wiskunde-eksamen? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum hier af.
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 4)
2019-11-07Is jy in graad vier en besig om voor te berei vir jou Wiskunde-eksamen? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum hier af.
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)
2019-11-06Is jy in graad agt en het jy nodig om wiskunde te hersien? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum, wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, gratis hier af.
Wiskunde vir graad 5: hersieningswerkkaart
2019-10-30Is jy graad 5 en skryf jy amper eksamen? Laai 'n Wiskunde-hersieningswerkkaart gratis hier af. Die memo is daarby.
Graad 11, November 2018: Afrikaans Huistaal, vraestelle en memo's
2019-10-24Hier is gratis graad 11-eksamenvraestelle van 2018 om af te laai en vir die vak Afrikaans Huistaal te oefen.
Matriekvraestelle, 2018: indeks
2019-10-17Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's van 2018.
Matriekvraestelle: Afrikaans Huistaal (2018)
2019-10-17Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is vraestelle en memo's van 2018 se Afrikaans Huistaal.
Matriekvraestelle: Engels Huistaal (2018)
2019-10-17Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van verlede jaar se Engels Huistaal.
Matriekvraestelle: Wiskunde (2018)
2019-10-17Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van 2018 se Wiskunde.
Matriekvraestelle: Geskiedenis (2018)
2019-10-17Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is vraestelle, addendums en memo's van 2018 se Geskiedenis.
Matriekvraestelle: Fisiese Wetenskappe, Fisika (2018)
2019-10-17Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van 2018 se Fisiese Wetenskappe: Fisika.
Matriekvraestelle: Wiskundige Geletterdheid (2018)
2019-10-17Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van 2018 se Wiskundige Geletterdheid.
Matriekvraestelle: isiXhosa Huistaal (2018)
2019-10-17Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van 2018 se isiXhosa Huistaal.
Matriekvraestelle: Engels Eerste Addisionele Taal (2018)
2019-10-17Skryf jy nou jou matriekeindeksamen? Hier is ’n vraestel en memo van 2018 se Engels Eerste Addisionele Taal.