Akademies en skole
Welkom by LitNet se opvoedingswerf
Welcome to LitNet's educational site
Geakkrediteerde aanlynjoernaal
Skoolnotas: letterkunde-begrippe
2020-01-29Suné Williams, ’n graad 12-leerder, deel haar opsommings van algemene Afrikaans letterkunde-begrippe.
Skoolnotas: Afrikaans (taalkunde)
2020-01-29Suné Williams, ’n graad 12-leerder, deel haar opsommings oor Afrikaans taalkunde.
Gebedspraktyke en geloofsoortuigings van kerklos millenniër-Christene: ’n Ritueel-liturgiese verkenning
2020-01-29“Gereformeerdheid word sodoende dus weer ’n moontlikheid vir millenniërs – nie deurdat hulle die klassieke erediens bywoon nie, maar wel deurdat hulle in ’n vorm van ’n gemeenskap van gelowiges tree.”
Oproep om referate vir die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se jaarlikse algemene simposium
2020-01-29Die SA Akademie se jaarlikse simposium, wat op 17 en 18 September 2020 in Stellenbosch plaasvind, wag referaatvoorstelle in oor die tema: Armoede in die Suid-Afrikaanse samelewing.
Skoolnotas: Afrikaans-taalbegrippe
2020-01-28Suné Williams, ’n graad 12-leerder, deel haar opsommings van algemene Afrikaans-taalbegrippe.
Die estetika van ’n skreeu-lelike, “weerlose God”. Skilderkuns as medium in prosesse van teologies-paradigmatiese transformasie – ver-beeld-ende stank (skúbalon) vir skandalige on-dank (skandalon)
2020-01-27“Die implikasie en argument is dat skilderkuns ’n medium is om God se wese nie te probeer definieer nie, maar slegs esteties te ‘infinieer’ – die sosyn van God in terme van solidariteitsmedelye.”
Gespierde Afrikaans
2020-01-21Konklusie of gevolgtrekking? Kontradiksie of teenstrydigheid? LitNet Akademies wil navorsers graag help om meer gespierde Afrikaans te skryf. Die Gespierde Afrikaans-lys word deurlopend bygewerk. Kyk watter nuwe woorde is toegevoeg.
Algebraïese en transendentale getalle
2020-01-15"Hierdie artikel gaan in werklikheid oor vier transendentale getalle en hoe hierdie gedagtes almal saam in een verstommend eenvoudige vergelyking saamgevoeg word."
Eerste oproep om referate vir die ALV se 2020-simposium
2020-01-15Referaatvoorstelle word ingewag vir die ALV se 2020-simposium wat van 21 tot 23 September in Port Elizabeth plaasvind.
Taalonderwysers se perspektiewe aangaande vervlegte leer as onderrig- en leerbenadering vir die 21ste-eeuse leerder
2020-01-09“Binne die kontekstuele raamwerk van die 21ste-eeuse klaskamer moet daar in ag geneem word dat tegnologie deel vorm van die hedendaagse leerder se verwysingsraamwerk.”
Vir wiskundeonderwysers: Uit juffrou se wiskundedagboek 1 – met apologie aan Sita
2020-01-08Amanda le Roux deel graag vroeg in 2020 haar dagboekinskrywings van hierdie ervarings. Miskien kan die lees daarvan vir onderwysers in wiskunde nuttig wees en hulle aanspoor tot nadenke oor hoe hulle vanjaar die wiskunde-wêreld vir hulle leerders kan oopmaak.
Wat maak ’n wynfees suksesvol? Die Robertsonvallei-storie
2020-01-07“Wynfeeste is ’n unieke toerismemark wat verder ontgin kan word tot voordeel van die hele vallei, deur die uniekheid van feeste te erken en hierdie faktore verder te ontgin.”
LitNet Akademies: Volledige joernaaluitgawes
2020-01-01Laai hier LitNet Akademies se volledige joernaaluitgawes in PDF-formaat af.
Die sublieme in die ekologie: ’n Ekofeministiese teologiese interpretasie van ’n Oos-Kaapse kunstenaar se ekologiese visie, spiritualiteit en identiteit
2019-12-16“Hierdie ondersoek van ekofeminisme lei tot die oogmerk en strategie daarvan, naamlik ’n radikale transformasie van hoe ons as mense onsself en ons verhoudings met andere en met die aarde beskou.”
Elisabeth Eybers se “soetste kettery”: Die woord en die Woord in haar poësie
2019-12-13“Sonder ontkenning van die algemeen-menslike dimensie van Elisabeth Eybers se religieuse poësie, gaan ek uit van haar vroulike identiteit.”
Wenner aangekondig: Pret met Wiskunde, uitgegee deur NB-Uitgewers
2019-12-13Lees hier wie die wenner van die Pret met wiskunde-boekpakkie is!
’n Mistieke lesing van Psalm 42/3
2019-12-12“Om op God te wag is om alles te laat los, geen ander steunpunt te hê as die daad van oorgawe aan die Een op Wie gewag word nie.”
Is die paradys in die hemel of op die aarde, en hoekom? Die aard en funksie van die paradys volgens die interpretasie van Johannes Chrusostomus
2019-12-10“Wat is die aard en funksie van die paradys volgens Chrusostomus?”
“’n Pouse tussen oorsprong en bestemming”: Heterochronisiteit en laterale transnasionalisme in Marlene van Niekerk se Gesant van die mispels en In die stille agterkamer
2019-12-10“Van Niekerk se tekste vernuwe telkens die verwagtinge van wat as goeie Afrikaanse letterkunde beskou word.”
Onderhoudseise en sekwestrasie ingevolge die Insolvensiewet 24 van 1936
2019-12-09“Dit is onaanvaarbaar dat skuldeisers wat eise vir agterstallige onderhoud teen ’n insolvente boedel het waar die vrye oorskot onvoldoende is om die sekwestrasiekoste te dek, kontribusiepligtig gehou kan word.”